Andy Murray tydens die VSA-Ope in 2016 | ||
Volle naam | Andrew Barron Murray | |
---|---|---|
Land | Verenigde Koninkryk | |
Woonplek | Surrey, Engeland, Verenigde Koninkryk[1] | |
Geboortedatum | 15 Mei 1987[1] | |
Geboorteplek | Glasgow, Skotland, Verenigde Koninkryk[1][2][3][4] | |
Lengte | 1,91 m[1][5][6][7] | |
Gewig | 82 kg[1] | |
Afrigter | Ivan Lendl (2012–14, 2016–17, 2022–hede)[1] | |
Begin professioneel | 2005[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandige handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $64 677 584 (soos op 15 Julie 2024)[1] (4de van alle tye)[8] | |
Amptelike webblad | andymurray.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 739–262 (73,8%)[1] | |
Loopbaantitels | 46[1] | |
Hoogste rang | No. 1 (7 November 2016)[1] | |
Huidige rang | No. 123 (15 Julie 2024)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | E (2010, 2011, 2013, 2015, 2016) | |
Franse Ope | E (2016) | |
Junior | HE (2005) | |
Wimbledon | W (2013, 2016) | |
VSA-Ope | W (2012) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | W (2016) | |
Olimpiese Spele | Goue medalje (2012, 2016) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 81–85 (48,8%)[1] | |
Loopbaantitels | 3[1] | |
Hoogste rang | No. 51 (17 Oktober 2011)[1] | |
Huidige rang | No. 342 (15 Julie 2024)[1] | |
Australiese Ope | 1R (2006) | |
Franse Ope | 2R (2006) | |
Wimbledon | 2R (2019) | |
VSA-Ope | 2R (2008) | |
Groot dubbelspeltoernooie | ||
Olimpiese Spele | KE (2020) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 7–4 (63,6%) | |
Loopbaantitels | 0 | |
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Wimbledon | 3R (2019) | |
Laaste opgedateer op: 15 Julie 2024. |
Sir Andrew Barron Murray, beter bekend as Andy Murray (gebore 15 Mei 1987 in Glasgow, Skotland), is 'n professionele Britse tennisster en voormalige wêreld-no. 1-speler. Hy het sy ridderskap op 16 Mei 2019 van Prins Charles ontvang, twee jaar nadat dié eer hom te beurt geval het.[9]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search